omdat ek jou lief het
sou ek jou hoof
in twee wou kap
rose
in jou neusgate
in jou ore wou steek
want liefde sterf
sonder die skok
van verrassing
(D.P.M. Botes)
omdat ek jou lief het
sou ek jou hoof
in twee wou kap
rose
in jou neusgate
in jou ore wou steek
want liefde sterf
sonder die skok
van verrassing
(D.P.M. Botes)